text/microsoft-resx
2.0
System.Resources.ResXResourceReader, System.Windows.Forms, Version=4.0.0.0, Culture=neutral, PublicKeyToken=b77a5c561934e089
System.Resources.ResXResourceWriter, System.Windows.Forms, Version=4.0.0.0, Culture=neutral, PublicKeyToken=b77a5c561934e089
Oor
Voeg toe
Add/create a new entity (verb).
Voeg vouer toe
Voeg item toe
The title for the add item page.
’n Fout het voorgekom.
Alert title when something goes wrong.
Terug
Navigate back to the previous screen.
Bitwarden
App name. Shouldn't ever change.
Kanselleer
Cancel an operation.
Kopieer
Copy some value to your clipboard.
Kopieer wagwoord
The button text that allows a user to copy the login's password to their clipboard.
Kopieer gebruikersnaam
The button text that allows a user to copy the login's username to their clipboard.
Met dank aan
Title for page that we use to give credit to resources that we use.
Skrap
Delete an entity (verb).
Skrap tans…
Message shown when interacting with the server
Wil u dit regtig skrap? Dit kan nie ontdaan word nie.
Confirmation alert message when deleteing something.
Wysig
Wysig vouer
E-pos
Short label for an email address.
E-posadres
Full label for a email address.
Stuur ’n e-pos
Stuur ’n e-pos om hulp te kry of om terugvoer te gee.
Voer u PIN-kode in.
Gunstelinge
Title for your favorite items in the vault.
Rapporteer ’n fout
Open ’n probleem op ons GitHub-bewaarplek.
Gebruik u vingerafdruk om te bevestig.
Vouer
Label for a folder.
Nuwe vouer geskep.
Vouer geskrap.
Geen vouer
Items that have no folder specified go in this special "catch-all" folder.
Vouers
Vouer bygewerk.
Gaan na webwerf
The button text that allows user to launch the website to their web browser.
Hulp en terugvoer
Versteek
Hide a secret value that is currently shown (password).
Koppel asb. aan die internet voor u voortgaan.
Description message for the alert when internet connection is required to continue.
Internetverbinding word vereis
Title for the alert when internet connection is required to continue.
Ongeldige hoofwagwoord. Probeer weer.
Ongeldige PIN. Probeer weer.
Lanseer
The button text that allows user to launch the website to their web browser.
Teken aan
The login button text (verb).
Aantekening
Title for login page. (noun)
Teken uit
The log out button text (verb).
Is u seker u wil uitteken?
Verwyder rekening
Is u seker u wil hierdie rekening verwyder?
Rekening reeds toegevoeg
Wil u nou daarheen wissel?
Hoofwagwoord
Label for a master password.
Nog
Text to define that there are more options things to see.
My kluis
The title for the vault page.
Naam
Label for an entity name.
Nee
Notas
Label for notes.
Goed
Acknowledgement.
Wagwoord
Label for a password.
Bewaar
Button text for a save operation (verb).
Skuif
Bewaar tans…
Message shown when interacting with the server
Instellings
The title for the settings page.
Toon
Reveal a hidden value (password).
Item is geskrap.
Confirmation message after successfully deleting a login.
Dien in
Sinchroniseer
The title for the sync page.
Dankie
Nutsmiddels
The title for the tools page.
URI
Label for a uri/url.
Gebruik vingerafdruk vir ontgrendeling
Gebruikersnaam
Label for a username.
Die {0} veld word vereis.
Validation message for when a form field is left blank and is required to be entered.
{0} is gekopieer.
Confirmation message after suceessfully copying a value to the clipboard.
Bevestig vingerafdruk
Bevestig hoofwagwoord
Bevestig PIN
Weergawe
Bekyk
Besoek ons webwerf
Besoek ons webwerf vir hulp, nuus, om ’n e-pos aan ons te stuur en/of om meer te leer oor die gebruik van Bitwarden.
Webwerf
Label for a website.
Ja
Rekening
U nuwe rekening is geskep! U kan nou aanteken.
Voeg ’n item toe
Toepuitbreiding
Gebruik die Bitwarden toeganklikheidsdiens om u aantekeninge oor toeps en die web heen outomaties in te vul.
Outovuldiens
Vermy dubbelsinnige karakters
Bitwarden toepuitbreiding
Die eenvoudigste manier om nuwe aantekeninge tot u kluis toe te voeg is vanuit die Bitwarden-toepuitbreiding. Leer meer oor die gebruik van die Bitwarden-toepuitbreiding in “Instellings”.
Gebruik Bitwarden in Safari en ander toeps om u aantekeninge outomaties in te vul.
Bitwarden Outovuldiens
Gebruik die Bitwarden toeganklikheidsdiens om u aantekeninge outomaties in te vul.
Verander e-pos
U kan u e-posadres op die bitwarden.com-webkluis verander. Wil u die webwerf nou besoek?
Verander hoofwagwoord
U kan u hoofwagwoord op die bitwarden.com-webkluis verander. Wil u die webwerf nou besoek?
Sluit
Gaan voort
Skep rekening
Skep tans rekening…
Message shown when interacting with the server
Wysig item
Aktiveer outomatiese sinchronisering
Voer u rekening-e-posadres in om u hoofwagwoordwenk te kry.
Heraktiveer toepuitbreiding
Amper klaar!
Aktiveer toepuitbreiding
In Safari vind u Bitwarden onder die Deel-piktogram (wenk: rol na regs op die onderste ry van het kieslys).
Safari is the name of apple's web browser
Kry kitstoegang tot u wagwoorde!
U is gereed om aan te teken!
U aantekeninge is nou maklik bereikbaar vanuit Safari, Chrome en ander ondersteunde toeps.
In Safari en Chrome vind u Bitwarden onder die Deel-piktogram (wenk: rol na regs op die onderste ry van het kieslys).
Tik op die Bitwarden-ikoon in die kieslys om die uitbreiding te lanseer.
D.m.v. die “meer”-piktogram op die onderste ry van die kieslys kan u Bitwarden in Safari en ander toeps aktiveer.
Gunsteling
Vingerafdruk
Genereer wagwoord
Kry u hoofwagwoordwenk
Voer items in
U kan items in grootmaat vanuit die bitwarden.com-webkluis invoer. Wil u nou na die webwerf gaan?
Voer items vinnig in grootmaat in van ander wagwoordbestuurtoeps.
Laaste sinchronisering:
Lengte
Vergrendel
15 minute
1 uur
1 minuut
4 uur
Onmiddellik
Kluis-uittel
Kluis-uittelaksie
Deur uit te teken word alle toegang tot u kluis verwyder en word waarmerking na die uitteltydperk vereis. Is u seker u wil hierdie instelling gebruik?
Teken tans aan…
Message shown when interacting with the server
Teken aan of skep ’n nuwe rekening vir toegang tot u beveiligde kluis.
Bestuur
Wagwoordbevestiging is verkeerd.
Die hoofwagwoord is die wagwoord wat u gebruik vir toegang tot die kluis. Dit is baie belangrik dat u dit onthou. Dit kan op geen manier teruggevind word indien u dit vergeet nie.
Hoofwagwoordwenk (opsioneel)
’n Hoofwagwoordwenk kan u help om u wagwoord te onthou indien u dit sou vergeet.
Hoofwagwoord moet ten minste 8 karakters lank wees.
Min. aantal syfers
Minimum numeric characters for password generator settings
Min. aantal spesiaal
Minimum special characters for password generator settings
Nog instellings
U moet op die hoof-Bitwarden-toep aanteken alvorens u die uitbreiding kan gebruik.
Nooit
Nuwe item geskep.
Daar is geen gunstelinge in u kluis nie.
Daar is geen items in u kluis nie.
Daar is geen items in u kluis vir hierdie webwerf/toep nie. Tik om een toe te voeg.
Hierdie aantekening bevat geen gebruikersnaam of wagwoord nie.
Goed, het dit!
Confirmation, like "Ok, I understand it"
Opsieverstekke is vanaf die Bitwarden-toep se wagwoordgenereerder instelbaar.
Opsies
Ander
Wagwoord gegenereer.
Wagwoordgenereerder
Wagwoordwenk
Ons het ’n e-pos gestuur met u hoofwagwoordwenk.
Is u seker u wil oor die huidige wagwoord skryf?
Bitwarden hou u kluis outomaties gesinchroniseer d.m.v. stootkennisgewings. Kies “Laat toe” wanneer gevra word om stootkennisgewings te aktiveer, vir die beste moontlike ervaring.
Push notifications for apple products
Gradeer die toep
Help ons asb. met ’n gunstige resensie!
Hergenereer wagwoord
Tik weer hoofwagwoord in
Deursoek kluis
Sekuriteit
Kies
Stel PIN in
Voer ’n 4-syfer PIN-kode in om die toep mee te ontgrendel.
Iteminligting
Item bygewerk.
Word ingedien…
Message shown when interacting with the server
Sinkroniseer...
Message shown when interacting with the server
Klaar gesinchroniseer.
Sinkronisasie het misluk.
Sichroniseer kluis nou
Touch ID
What Apple calls their fingerprint reader.
Tweestapaantekening
Tweestapsaantekening maak u rekening veiliger deur u aantekenpoging te bevestig met ’n ander toestel soos ’n beveiligingsleutel, waarmerktoep, SMS, telefoonoproep of e-pos. U kan tweestapsaantekening in die webkluis op bitwarden.com aktiveer. Wil u die webwerf nou besoek?
Ontgrendel met {0}
Ontgrendel met PIN-kode
Validering
Message shown when interacting with the server
Bevestigingskode
Bekyk Item
Bitwarden-webkluis
Het u u waarmerktoep verloor?
Items
Screen title
Uitbreiding geaktiveer!
Ikone
Vertalings
Items vir {0}
This is used for the autofill service. ex. "Logins for twitter.com"
Daar is geen items in u kluis vir {0} nie.
This is used for the autofill service. ex. "There are no items in your vault for twitter.com".
Wanneer u ’n toevoerveld kies en ’n Bitwarden-outovuloorleg sien, kan u daarop tik om die outovuldiens te lanseer.
Tik hierdie kennisgewing om ’n item vanuit u kluis outomaties in te vul.
Open toeganklikheidsinstellings
1. Kies “Bitwarden” onder die Dienste-kop in Android se toeganklikheidsinstellings.
2. Wissel die skakelaar en kies Goed om te aanvaar.
Gedeaktiveer
Geaktiveer
Af
Aan
Status
Die eenvoudigste manier om nuwe aantekeninge tot u kluis toe te voeg is vanuit die Bitwarden-outovuldiens. Leer meer oor die gebruik van die Bitwarden-outovuldiens in “Instellings”.
Outovul
Wil u hierdie item outovul of bekyk?
Is u sekeru wil hierdie item outovul? Dit is nie ’n volledige ooreenstemming met “{0}” nie.
Ooreenkomstige items
Moontlik ooreenkomstige items
Soek
U soek na ’n outovulitem vir “{0}”.
Meer oor organisasies
Kan nie die toep “{0}” open nie.
Message shown when trying to launch an app that does not exist on the user's device.
Waarmerktoep
For 2FA
Voer die 6-syferbevestigingskode van u waarmerktoep in.
For 2FA
Voer die 6-syferbevestigingskode in wat aan {0} gestuur is.
For 2FA
Aantekening onbeskikbaar
For 2FA whenever there are no available providers on this device.
Hierdie rekening het tweestapsaantekening geaktiveer, maar die toestel ondersteun geen van die gekonfigureerde aanbieders nie. Gebruik ’n ondersteunde toestel en/of voeg aanbieders toe wat beter ondersteuning bied vir meerdere toestelle (soos ’n waarmerktoep).
Terugstelkode
For 2FA
Onthou my
Remember my two-step login
Stuur weer e-pos met bevestigingskode
For 2FA
Opsies vir tweestapaantekening
Gebruik ’n ander tweestapaantekenmetode
Kon nie die e-pos vir bevestiging stuur nie. Probeer weer.
For 2FA
E-pos met bevesting is verstuur.
For 2FA
Hou u YubiKey NEO teen u toestel se rugkant of plaas u YubiKey in u toestel se USB-poort om voort te gaan, en raak dan aan hierdie knop.
YubiKey-beveiligingsleutel
"YubiKey" is the product name and should not be translated.
Voeg nuwe aanhegsel toe
Aanhegsels
Kan nie lêer aflaai nie.
U toestel kan nie hierdie tipe lêer open nie.
Laai tans af…
Message shown when downloading a file
Hierdie aanhegsel is {0} groot. Is u seker u wil dit op u toestel aflaai?
The placeholder will show the file size of the attachment. Ex "25 MB"
Waarmerkkode (TOTP)
Bevestigingskode (TOTP)
Totp code label
Waarmerksleutel toegevoeg.
Kan nie waarmerksleutel lees nie.
Skandering gebeur outomaties.
Rig u kamera op die QR-kode.
Skandeer QR-kode
Kamera
Foto’s
Kopieer TOTP
Indien ’n aantekening ’n waarmerksleutel het, kopieer die TOTP-bevestigingskope na u knipbord wanneer u die aantekening outo-invul.
Kopieer TOTP outomaties
’n Premie-lidmaatskap is nodig om hierdie funksie te gebruik.
Aanhegsel toegevoeg
Aanhegsel geskrap
Kies lêer
Lêer
Geen lêer gekies
Daar is geen aanhegsels.
Lêerbron
Funksie Onbeskikbaar
Maksimumlêergrootte is 100 MB.
U kan nie hierdie funksie gebruik tot u u enkripsiesleutel bygewerk het nie.
Leer meer
API-bedienerbronadres
Pasgemaakte omgewing
Vir gevorderde gebruikers. U kan die basisbronadres van elke diens onafhanklik instel.
Die omgewingbronadresse is bewaar.
{0} is nie korrek geformatteer nie.
Validation error when something is not formatted correctly, such as a URL or email address.
Identiteitbedienerbronadres
"Identity" refers to an identity server. See more context here https://en.wikipedia.org/wiki/Identity_management
Selfgehuisveste omgewing
Spesifiseer die basisbronadres van u selfgehuisveste Bitwarden-installasie.
Bedienerbronadres
Webkluisbedienerbronadres
Tik hierdie kennisgewing om items vanuit u kluis te bekyk.
Pasgemaakte velde
Kopieer nommer
Kopieer sekureiteitskode
Nommer
Sekuriteitskode
Kaart
Identiteit
Aantekening
Beveiligde Nota
Adres 1
Adres 2
Adres 3
April
Augustus
Handelsmerk
Kaarthouernaam
Stad / Dorp
Maatskappy
Land
Desember
Dr.
Vervalmaand
Vervaljaar
Februarie
Voornaam
Januarie
Julie
Junie
Van
Volle naam
Lisensienommer
Maart
Mei
Middelnaam
Mnr.
Mev.
Mej.
November
Oktober
Paspoortnommer
Telefoon
September
Identiteitsnommer
Staat / Provinsie
Titel
Poskode
Adres
Vervaldatum
Toon webwerfikone
Toon ’n herkenbare prent langs elke aantekening.
Ikoonbedienerbronadres
Outovul met Bitwarden
Kluis is vergrendel
Gaan na my kluis
Versamelings
Daar is geen items in hierdie versameling.
Daar is geen items in hierdie vouer.
Daar is geen items in die asblik.
Outovul Toeganklikheidsdiens
Die Bitwarden-outovuldiens gebruik die Android-outovulraamwerk om te help met die invul van aantekeninge, kredietkaarte en identiteitsinligting in ander toeps op u toestel.
Gebruik Bitwarden se outovuldiens om aantekeninge, kredietkaarte en identiteitsinligting in ander toeps in te vul.
Open outovulinstellings
Face ID
What Apple calls their facial recognition reader.
Gebruik Face ID om te verifieer.
Gebruik Face ID om te ontgrendel
Bevestig Face ID
Windows Hello
Ons kon nie die Android-outovulinstellingkieslys outomaties vir u open nie. U kan na die outovulinstellingkieslys navigeer dur te gaan na Android Instellings > Stelsel > Tale en toevoer > Gevorderd > Outovuldiens.
Pasgemaakte veldnaam
Booleaans
Versteek
Gekoppel
Teks
Nuwe pasgemaakte veld
Welke tipe aangepaste veld wil u toevoeg?
Verwyder
Nuwe URI
URI {0}
Label for a uri/url with position. i.e. URI 1, URI 2, etc
Basisdomein
Verstek
Presies
Gasheer
A URL's host value. For example, the host of https://sub.domain.com:443 is 'sub.domain.com:443'.
Gewone uitdrukking
A programming term, also known as 'RegEx'.
Begin met
URI-ooreenkomsbespeuring
Ooreenkomsbespeuring
URI match detection for auto-fill.
Ja, en bewaar
Outovul en bewaar
Organisasie
An entity of multiple related people (ex. a team or business organization).
Hou u Yubikey by die bokant van die toestel.
Probeer weer
Hou u YubiKey NEO teen die rugkant van die toestel om voort te gaan.
Die toeganklikheidsdiens kan nuttig wees wanneer toeps nie die outovuldiens ondersteun nie.
Wagwoord bygewerk
ex. Date this password was updated
Bygewerk
ex. Date this item was updated
Outovul geaktiveer!
U moet op die hoof-Bitwarden-toep aanteken alvorens u Outovul kan gebruik.
U aantekeninge is nou maklik bereikbaar vanaf u toetsbord terwyl op toeps en webwerwe aangeteken word.
Ons beveel aan dat u enige ander Outovul-toeps in Instellings gedeaktiveer indien u nie van plan is om dit te gebruik nie.
Open u kluis regstreeks vanaf u toetsbord om wagwoorde vinnig te outovul.
Volg hierdie instruksies om wagwoordoutovul op u toestel te aktiveer:
1. Gaan na iOS se “Instellings”-toep
2. Tik op “Wagwoorde & Rekeninge”
3. Tik “Outovul wagwoorde”
4. Aktiveer Outovul
5. Kies “Bitwarden”
Wagwoord-outovul
Die eenvoudigste manier om nuwe aantekeninge tot u kluis toe te voeg is deur gebruik te maak van die Bitwarden wagwoordoutovuluitbreiding. Leer meer oor die gebruik van die Bitwarden wagwoordoutovuluitbreiding in “Instellings”.
Ongeldige e-posadres.
Kaarte
Identiteite
Aantekeninge
Beveiligde notas
Alle items
URI’s
Plural form of a URI
Gaan tans wagwoord na…
A loading message when doing an exposed password check.
Gaan na of wagwoord blootgestel is.
Hierdie wagwoord is {0} keer in databreuke blootgestel. U behoort dit te verander.
Hierdie wagwoord is in geen bekende databreuke gevind nie. Dit behoort veilig vir gebruik te wees.
Identiteitnaam
Waarde
Wagwoordgeskiedenis
Tipes
Geen wagwoorde om te lys nie.
Daar is geen items om te lys nie.
Deursoek versameling
Deursoek lêer-Sends
Deursoek teks-Sends
Soek {0}
ex: Search Logins
Tipe
Skuif af
Skuif op
Diverse
Eienaarskap
Wie besit hierdie item?
Daar is geen versamelings om te lys nie.
{0} geskuif na {1}.
ex: Item moved to Organization.
Item is gedeel.
U moet ten minste een versameling kies.
Deel
Deel Item
Skuif na organisasie
Geen organisasies om te lys nie.
Kies ’n organisasie waarheen u hierdie item wil skuif. Deur te skuif kry die organisasie die einaarskap van die item. U is dan nie meer die direkte eienaar van die item wanneer dit geskuif is nie.
Aantal woorde
Wagfrase
Woordskeier
Wis
To clear something out. example: To clear browser history.
Genereerder
Short for "Password Generator"
Daar is geen vouers om te lys nie.
Vingerafdrukfrase
A 'fingerprint phrase' is a unique word phrase (similar to a passphrase) that a user can use to authenticate their public key with another user, for the purposes of sharing.
U rekening se vingerafdrukfrase
A 'fingerprint phrase' is a unique word phrase (similar to a passphrase) that a user can use to authenticate their public key with another user, for the purposes of sharing.
Met ’n organisasierekening kan u u Bitwarden-kluisitems met ander deel. Wil u na bitwarden.com se webwerf gaan om meer hieroor te leer?
Stuur kluis uit
Vergrendel nou
PIN
Ontgrendel
Ontgrendel kluis
30 minute
Stel u PIN-kode in om Bitwarden te ontgrendel. U PIN-kode word heringestel indien u ooit volledig by die toep uitteken.
Op {0} aangeteken as {1}.
ex: Logged in as user@example.com on bitwarden.com.
U kluis is vergrendel. Verifieer u hoofwagwoord om voort te gaan.
U kluis is vergrendel. Verifieer u PIN-kode om voort te gaan.
U kluis is vergrendel. Bevestig u identiteit om voort te gaan.
Donker
A dark color
Lig
A light color
5 minute
10 sekondes
30 sekondes
20 sekondes
2 minute
Wis Knipbord
Clipboard is the operating system thing where you copy/paste data to on your device.
Wis gekopieerde waardes outomaties vanuit u knipbord.
Clipboard is the operating system thing where you copy/paste data to on your device.
Verstek URI-ooreenkomsbespeuring
Default URI match detection for auto-fill.
Kies die verstek manier waarop URI-ooreenkomsbespeuring vir aantekeninge hanteer word wanneer aksies soos outovul uitgevoer word.
Tema
Color theme
Verander die toepassing se kleurtema.
Verstek (Stelsel)
Verstekdonkertema
Kies welke donkertema om te gebruik as stelseltema wanneer u toestel se donkertema geaktiveer is.
Kopieer notas
Verlaat
Is u seker u wil Bitwarden verlaat?
Wil u vereis dat met die hoofwagwoord ontgrendel word wanneer die toep geherlanseer is?
Swart
The color black
Nord
'Nord' is the name of a specific color scheme. It should not be translated.
Versperde URI’s vir outovul
Outovul sal nie vir versperde URI’s gebied word nie. Skei meerdere URI’s met ’n komma. Byvoorbeeld: “https://twitter.com, androidapp://com.twitter.android”.
Vra om aantekening toe te voeg
Vra om ’n item toe te voeg indien een nie in u kluis gevind word nie.
Nadat toep herbegin is
Outovul vereenvoudig veilige toegang tot u Bitwarden-kluis vanuit ander webwerwe en toeps. Dit kom voor of u nog nie ’n outovuldiens vir Bitwarden geaktiveer het nie. Aktiveer outovul vir Bitwarden in die “Instellings”.
U temaveranderinge word toegepas wanneer die toep herbegin word.
Maak Beginhoofletters
ex. Uppercase the first character of a word.
Voeg syfer toe
Laai af
Gedeel
Tokkel sigbaarheid
U aantekensessie het verstryk.
Biometriese waarmerking
Biometrie
Gebruik biometrie vir ontgrendeling
Bitwarden kort aandag - Sien “Outovul toeganklikheidsdienste” in Bitwarden Instellings
3. Op die Android-toepinstellingskerm vir Bitwarden, gaan na die “Gee weer oor ander toeps”-opsie (onder gevorderd) en tokkel die skakelaar om dit te aktiveer.
Toestemmings
Open oorlegtoestemminginstellings
3. Op die Android-toepinstellingskerm vir Bitwarden, kies die “Gee weer oor ander toeps”-opsie (onder “gevorderd”) en tokkel die skakelaar om oorleg toe te laat.
Geweier
Toegestaan
Lêerformaat
Voer u hoofwagwoord in om u kluisdata uit te stuur.
Stuur ’n bevestigingskode na u e-pos
Kode verstuur!
Bevestig u identiteit om voort te gaan.
Hierdie uitstuur bevat u kluisdata in ’n ongeënkripteerde formaat. U behoort dit nie oor onbeveiligde kanale (soos e-pos) te bewaar of verstuur nie. Skrap dit sodra u dit klaar gebruik het.
Hierdie uitstuur vergrendel u data met u rekening se enkripsiesleutel. Indien u ooit u rekening se enkripsiesleitel wil verander moet u dit weer uitstuur aangesien u dan nie hierdie uitstuurlêer sal kan dekripteer nie.
Rekeningenkripsiesleutels is uniek tot elke Bitwarden-gebruikersrekening, daarom kan u nie ’n geënkripteerde uitstuur in ’n ander rekening invoer nie.
Bevestig kluisuitstuur
Title for the alert to confirm vault exports.
Waarskuwing
Daar was ’n probleem met die uitstuur van u kluis. Indien die probeem voortduur moet u vanuit die webkluis uitstuur.
Kluis suksesvol uitgestuur
Kloon
Clone an entity (verb).
Een of meer organisasiebeleide beïnvloed u genereerderinstellings
Open
Button text for an open operation (verb).
Daar was ’n probleem met die bewaar van hierdie aanhegsel. Indien die probeem voortduur moet u vanuit die webkluis bewaar.
Aanhegsel suksesvol bewaar
Aktiveer asb. “Outovultoeganklikheidsdiens” in Bitwarden-instellings om die outovulteël te gebruik.
Geen wagwoordvelde bespeur
Stuur na die asblik…
Message shown when interacting with the server
Item is na asblik verstuur.
Confirmation message after successfully soft-deleting a login
Stel terug
Restores an entity (verb).
Stel tans terug…
Message shown when interacting with the server
Item is teruggestel.
Confirmation message after successfully restoring a soft-deleted item
Asblik
(noun) Location of deleted items which have not yet been permanently deleted
Deursoek Asblik
(action prompt) Label for the search text field when viewing the trash folder
Wil u dit regtig permanent skrap? Dit kan nie ontdaan word nie.
Confirmation alert message when permanently deleteing a cipher.
Wil u regtig hierdie item terugstel?
Confirmation alert message when restoring a soft-deleted cipher.
Wil u dit regtig na die asblik stuur?
Confirmation alert message when soft-deleting a cipher.
Biometriese ontgrendeling gedeaktiveer hangende bevestiging van hoofwagwoord.
Biometriese ontgrendeling vir outovul gedeaktiveer hangende bevestiging van hoofwagwoord.
Aktiveer sinchronisering by verfrissing
Sinchroniseer kluis met aftreekgebaar.
Onderneming-enkelaanteken
Teken vinnig aan d.m.v. u organisasie se enkelaantekenportaal (SSO). Voer u organisasie se identifiseerder in om te begin.
Organisasie-identifiseerder
Kan nie tans met SSO aanteken nie
Stel Hoofwagwoord
Om aantekening met SSO te voltooi moet u ’n hoofwagwoord instel vir toegang tot en beskerming van u kluis.
Een of meer organisasiebeleide stel die volgende eise aan u hoofwagwoord:
Minimum ingewikkeldheidstelling van {0}
Minimum lengte van {0}
Bevat een of meer hoofletterkarakters
Bevat een of meer kleinletterkarakters
Bevat een of meer syfers
Bevat een of meer van die volgende spesiale karakters: {0}
Ongeldige wagwoord
Wagwoord voldoen nie aan organisasievereistes nie. Gaan die beleidsinligting na en probeer weer.
Laai tans
Deur hierdie skuifknop te aktiveer stem u in tot die volgende:
Gebruiksvoorwaardes en privaatheidsbeleid is nie erken nie.
Gebruiksvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Bitwarden kort aandag - Aktiveer “Bo-op” in “Outovuldienste” in Bitwarden Instellings
Outovuldienste
Gebruik inlyn outovul
Gebruik inlyn outovul indien u gekose IME (toetsbord) dit ondersteun. Indien u konfigurasie nie ondersteun word nie (of die opsie is gedeaktiveer), sal die verstekoutovuloorleg gebruik word.
Gebruik toeganklikheid
Gebruik die Bitwarden toeganklikheidsdiens om u aantekeninge oor toeps en die web heen in te vul. Wanneer dit geaktiveer is sal ’n opwipvenster aandui wanneer aantekenvelde gekies word.
Gebruik die Bitwarden toeganklikheidsdiens om u aantekeninge oor toeps en die web heen in te vul. (Vereis dat Bo-op ook geaktiveer is)
Gebruik die Bitwarden Toeganklikheidsdiens om die Outovul-kitsaksieteël te gebruik en/of ’n opwipvenster met Bo-op (indien geaktiveer) te toon.
Word vereis om die Outovul-kitsaksieteël te gebruik of om die Outovuldiens aan te vul deur Bo-op (indien geaktiveer) te gebruik.
Gebruik Bo-op
Indien dit geaktiveer is kan die Bitwarden Toeganklikheidsdiens ’n opwipvenster toon wanneer aantekenvelde gekies word.
Indien geaktiveer sal die Bitwarden Toeganklikheidsdiens ’n opwipvenster toon wanneer aantekenvelde gekies word om te help met outovul van aantekeninge.
Indien geaktiveer sal toeganklikheid ’n opwipvenster toon om die Outovuldiens aan te vul vir ouer toeps wat nie die Android Outovulraamwerk steun nie.
Weens ’n ondernemingsbeleid mag u geen wagwoorde in u persoonlike kluis bewaar nie. Verander die eienaarskap na ’n organisasie en kies uit ’n van die beskikbare versamelings.
’n Organisasiebeleid beïnvloed u eienaarskapopsies.
Send
'Send' is a noun and the name of a feature called 'Bitwarden Send'. It should not be translated.
Alle Sends
'Send' is a noun and the name of a feature called 'Bitwarden Send'. It should not be translated.
Sends
'Send' is a noun and the name of a feature called 'Bitwarden Send'. It should not be translated.
’n Vriendelike naam om hierdie Send te beskryf.
'Send' is a noun and the name of a feature called 'Bitwarden Send'. It should not be translated.
Teks
Teks
Die teks wat u wil verstuur.
Versteek die teks be verstek wanneer die Send gebruik word
'Send' is a noun and the name of a feature called 'Bitwarden Send'. It should not be translated.
Lêer
Die lêer wat u wil verstuur.
Lêertipe is gekies.
Lêertipe is nie gekies nie, tik om te kies.
Tekstipe is gekies.
Tekstipe is nie gekies nie, tik om te kies.
Skrapdatum
Skraptyd
Die Send sal outomaties op die aangewese datum en tyd geskrap word.
'Send' is a noun and the name of a feature called 'Bitwarden Send'. It should not be translated.
Word geskrap
Vervaldatum
Vervaldatum
Indien ingestel sal toegang tot hierdie Send op die aangewese datum en tyd verstryk.
'Send' is a noun and the name of a feature called 'Bitwarden Send'. It should not be translated.
Verstreke
Maksimum toegangsaantal
Indien ingestel het gebruikers ne meer toegang tot hierdie Send sodra die maksimum aantal toegang bereik is.
'Send' is a noun and the name of a feature called 'Bitwarden Send'. It should not be translated.
Maks toegangsaantal bereik
Huidige toegangsaantal
Nuwe wagwoord
Vereis opsioneel ’n wagwoord vir gebruikers om toegang tot hierdie Send te verkry.
'Send' is a noun and the name of a feature called 'Bitwarden Send'. It should not be translated.
Verwyder wagwoord
Is u seker u wil die wagwoord verwyder?
Verwyder tans wagwoord
Wagwoord is verwyder.
Privaat notas oor hierdie Send.
'Send' is a noun and the name of a feature called 'Bitwarden Send'. It should not be translated.
Deaktiveer hierdie Send sodat niemand toegang daartoe het nie.
'Send' is a noun and the name of a feature called 'Bitwarden Send'. It should not be translated.
Daar is geen Sends in u rekening nie.
'Send' is a noun and the name of a feature called 'Bitwarden Send'. It should not be translated.
Voeg ’n Send toe
'Send' is a noun and the name of a feature called 'Bitwarden Send'. It should not be translated.
Kopieer skakel
Deel skakel
Send-skakel
'Send' is a noun and the name of a feature called 'Bitwarden Send'. It should not be translated.
Deursoek Sends
'Send' is a noun and the name of a feature called 'Bitwarden Send'. It should not be translated.
Wysig Send
'Send' is a noun and the name of a feature called 'Bitwarden Send'. It should not be translated.
Voeg Send toe
'Send' is a noun and the name of a feature called 'Bitwarden Send'. It should not be translated.
Is u seker u wil hierdie Send skrap?
'Send' is a noun and the name of a feature called 'Bitwarden Send'. It should not be translated.
Send is geskrap.
'Send' is a noun and the name of a feature called 'Bitwarden Send'. It should not be translated.
Send bygewerk.
'Send' is a noun and the name of a feature called 'Bitwarden Send'. It should not be translated.
Nuwe send geskep.
'Send' is a noun and the name of a feature called 'Bitwarden Send'. It should not be translated.
1 dag
2 dae
3 dae
7 dae
30 dae
Pasgemaak
Deel hierdie Send wanneer dit bewaar word.
'Send' is a noun and the name of a feature called 'Bitwarden Send'. It should not be translated.
A.g.v. ’n ondernemingsbeleid kan u slegs ’n bestaande Send skrap.
'Send' is a noun and the name of a feature called 'Bitwarden Send'. It should not be translated.
Oor Send
'Send' is a noun and the name of a feature called 'Bitwarden Send'. It should not be translated.
Versteek my e-posadres vir ontvangers.
Een of meer organisasiebeleide beïnvloed u Send-opsies.
'Send' is a noun and the name of a feature called 'Bitwarden Send'. It should not be translated.
Met gratis rekeninge kan u slegs teks deel. ’n Premie-lidmaatskap word vereis om lêers met Send te gebruik.
'Send' is a noun and the name of a feature called 'Bitwarden Send'. It should not be translated.
U moet u e-pos bevestig om lêers met Send te kan gebruik. U kan u e-pos in die webkluis bevestig.
'Send' is a noun and the name of a feature called 'Bitwarden Send'. It should not be translated.
Vra weer vir hoofwagwoord
Hoofwagwoordbevestiging
Hierdie aksie is beskerm. Voer u hoofwagwoord in om u identiteit te bevestig om voort te gaan.
Captcha vereis
Captcha het misluk. Probeer weer.
Hoofwagwoord bygewerk
Werk hoofwagwoord by
U hoofwagwoord is onlangs deur ’n administrateur in u organisasie verander. Om toegang tot u kluis te verkry moet u u hoofwagwoord nóú bywerk. Deur voort te gaan word u uit u huidige sessie geteken, waarna u weer sal moet aanteken. Aktiewe sessies op ander toestelle kan vir tot ’n uur steeds aktief bly.
Wagwoord word bygewerk
Kan nie tans u wagwoord bywerk nie
Verwyder hoofwagwoord
{0} gebruik SSO met klantbestuurde enkripsie. Deur voort te gaan word u hoofwagwoord van u rekening verwyder en word SSO vereis om aan te teken.
Indien u nie u hoofwagwoord wil verwyder nie, kan u hierdie organisasie verlaat.
Verlaat organisasie
Verlaat {0}?
FIDO2 WebAuthn
Om voort te gaan moet u FIDO2 WebAuthn-geaktiveerde sekerheidsleutel gereed wees, volg dan die instruksies nadat u op ‘Waarmerk Webauthn’ op die volgende skerm geklik het.
Waarmerking m.b.v. FIDO2 WebAuthn, u kan waarmerk m.b.v. ’n eksterne sekerheidsleutel.
Waarmerk WebAuthn
Terug na die toep
Maak seker u verstekwebblaaier ondersteun WebAuthn en probeer weer.
Hierdie organisasie het ’n ondernemingsbeleid wat u outomaties inskryf in die terugstel van u wagwoord. Inskrywing stel organisasiebeheerders in staat om u hoofwagwoord te wysig.
U organisasiebeleide beïnvloed u kluisuitelling. Maksimum toegelate kluisuittelling is {0} uur en {1} minuut(e).
U kluisuittelling oorskry die beperkinge wat deur u organisasie daargestel is.
Een of meer organisasiebeleide verhoed u om u persoonlike kluis uit te stuur.
Voeg rekening toe
Ontgrendel
Vergrendel
Uitgeteken
Oorgeskakel na volgende beskikbare rekening
Rekening is vergrendel
Rekening suksesvol uitgeteken
Rekening suksesvol verwyder
Skrap rekening
Die skrap van u rekening is permanent
U rekening en alle bybehorende data sal geskrap en onherwinbaar word. Is u seker u wil voortgaan?
U rekening word geskrap
U rekening is permanent geskrap
Ongeldige bevestigingskode.
Versoek eenmalige wagwoord
Verstuur kode
Verstuur
Kopieer Send-skakel by bewaar
Verstuur tans kode
Bevestiging
Stuur kode weer
’n Bevestigingskakel is na u e-pos gestuur
’n fout het voorgekom toe ’n bevestigingskakel na u e-pos gestuur is. Probeer asb. weer
Voer die bevestigingskakel wat na u e-pos gestuur is, in
Dien uitbomverslae in
Help Bitwarden om toepstabiliteit te verbeter deur uitbomverslae in te dien.
Opsies is uitgevou, tik om in te vou.
Opsies is ingevou, tik om uit te vou.
Hoofletters (A tot Z)
Kleinletters (A tot Z)
Syfers (0 tot 9)
Spesiale karakters (!@#$%^&*)
Tik om terug te gaan
Wagwoord is sigbaar, tik om te verberg.
Wagwoord is nie sigbaar, tik om te toon.
Filter items per kluis
Alle kluise
Kluise
Kluis: {0}
Alle
Deur u vergrendelopsies na “Nooit” te stel, is u kluis beskikbaar aan enigeen met toegang tot u toestel. Indien u hierdie opsie gebruik moet u seker maak dat u u toestel voldoende beskerm.
Een of meer ingevoerde bronadresse is ongeldig. Hersien dit asb. en probeer weer bewaar.
Ons kon nie u versoek verwerk nie. Probeer asb. weer of kontak ons.
Laat skermopname toe
Is u seker u wil skermopname aktiveer?